Vonk van Glorie - Onmoontlike Onsterflikes, #5 - E-book - ePub

Note moyenne 
 Ronel Janse van Vuuren - Vonk van Glorie - Onmoontlike Onsterflikes, #5.
Een onsterflike. 'n Ewigheid van dwase. Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die... Lire la suite
0,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Een onsterflike. 'n Ewigheid van dwase. Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die pret uit alles geneem. Sy is moeg. Sy is verveeld. Sedert die leiers van meeste van die panteons ooreengekom het om rushuise vir onsterflikes in die sterflike ryk op te rig, het sy een na haar sin gevind en heel gelukkig ingetrek. Net een ding pla haar: Apollo. Die laaitie-god glo nie daarin om ander in vrede te laat nie.
Limerieke, kattekwaad, boogskietoefeninge binnenshuis - hy ken geen perke nie. Wanneer Apollo se manewales die vrede tussen panteons bedreig, kan net Kit bloedvergieting met haar kaskenades stop. Maar wil sy regtig? Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en uit te vind of Kit die ander onsterflikes sal keer om Apollo met sy eie ingewande op te hang vir sy lawwigheid. *Hierdie is die vyfde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Du même auteur

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

0,99 €