Onthou om my te Onthou - Onmoontlike Onsterflikes, #2 - E-book - ePub

Note moyenne 
 Ronel Janse van Vuuren - Onthou om my te Onthou - Onmoontlike Onsterflikes, #2.
Een onsterflike. 'n Ewigheid van ondankbare geswoeg. Anubis het dit nog nooit goed gehad nie. Nie eens in die fleur van Egipte nie. En alhoewel sy werk... Lire la suite
0,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Een onsterflike. 'n Ewigheid van ondankbare geswoeg. Anubis het dit nog nooit goed gehad nie. Nie eens in die fleur van Egipte nie. En alhoewel sy werk nooit uitgedien geraak het nie, is dit nie asof enigiemand hom ooit bedank dat hy hulle na die Egiptiese hiernamaals begelei nie. Maar dan wil hulle sy werk uitkontrakteer na 'n geen-naam handelsmerk. Genoeg is genoeg! Anubis verdwyn vir 'n welverdiende vakansie en alle hel breek los. Gebruik die spasiebalk boontoe om uit te vind hoe Anubis en sy vriende van ander panteons die wêreld red. *Hierdie is die tweede boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Du même auteur

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

0,99 €