Die Herberg - Donker Hof Susters, #2 - E-book - ePub

Note moyenne 
 Ronel Janse van Vuuren - Die Herberg - Donker Hof Susters, #2.
Bloed. Skadu's. Die reuk van 'n ou vyand. As Jagter vir die Hoërraad van Feërie word Kelly gestuur om vreemde verdwynings in die stad van Bremen te... Lire la suite
0,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Bloed. Skadu's. Die reuk van 'n ou vyand. As Jagter vir die Hoërraad van Feërie word Kelly gestuur om vreemde verdwynings in die stad van Bremen te ondersoek. Sy bly egter weg van Die Herberg: dit roep na haar teenstrydige aard. Maar soos die spoor dun word, gebruik sy die hulp van 'n jong doodsfee om toegang tot die feë-beheerde plek te kry. Sy word gekonfronteer met haar erfenis en haar verlede in haar soeke na vrede in die streek. Maar kan sy dit doen sonder om toe te gee aan die skaduwees wat na haar roep? Gebruik die skuifbalk boontoe om uit te vind hoe Kelly die donker transaksies by Die Herberg hanteer. *Hierdie is die tweede boek in die Donker Hof Susters reeks.

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Du même auteur

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

0,99 €