Russiese Roulette - Onmoontlike Onsterflikes, #4 - E-book - ePub

Note moyenne 
 Ronel Janse van Vuuren - Russiese Roulette - Onmoontlike Onsterflikes, #4.
Afgedwaalde pyle. Gedraaide tou. Chroreografiese dans. Wanneer liefdesgode saam kom vir 'n konvensie, is dinge bestem om hand uit te ruk. Veral wanneer... Lire la suite
0,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Afgedwaalde pyle. Gedraaide tou. Chroreografiese dans. Wanneer liefdesgode saam kom vir 'n konvensie, is dinge bestem om hand uit te ruk. Veral wanneer Cupido aanhou met sy pronkery en die Asteek god van liefde en speletjies alles in 'n kompetisie verander. Yue-Lao daag net op om Aine se aandag te kry, maar hy word in die malligheid betrek. Gaan die sterflikes hierdie liefdesgod konvensie oorleef of gaan hulle vir altyd vasgevang wees in die onbeantwoorde liefdesdriehoeke veroorsaak deur twee liefdesgode wat mekaar se talismans uit probeer? Gebruik die skuifbalk boontoe en koop nou! *Hierdie is die vierde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Du même auteur

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

0,99 €