Donker Begeertes - Donker Hof Susters, #1 - E-book - ePub

Note moyenne 
 Ronel Janse van Vuuren - Donker Begeertes - Donker Hof Susters, #1.
Yster en feë is nie vriende nie. Tog het Tasha geen ander keuse as om in die mense-wêreld te wees nie: haar lewe is op die spel. Hoërskool is egter... Lire la suite
0,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Yster en feë is nie vriende nie. Tog het Tasha geen ander keuse as om in die mense-wêreld te wees nie: haar lewe is op die spel. Hoërskool is egter nie veel veiliger as Feërie nie. Cliques, verlief raak en dag-tot-dag aktiwiteite navigeer, is gevaarlik genoeg sonder om te vrees vir ontmaskering as 'n wese van 'n ander wêreld. Maar wanneer iets gebeur en almal hul ware self openbaar, het Tasha 'n keuse om te maak: sal sy hulle red van die vloek op hulle en haar ware aard openbaar, of sal sy hulle laat doodgaan en self veilig bly? Gebruik die skuifbalk boontoe om uit te vind hoe Tasha die omwenteling van haar wêreld hanteer. *Hierdie is die eerste boek in die Donker Hof Susters reeks.

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Du même auteur

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

0,99 €