Verlore Gisters - E-book - ePub

Note moyenne 
 Lynelle Clark - Verlore Gisters.
Die Kennis van Goed en Kwaad is die dryfveer van Verlore Gisters. In ons daaglikse keuses berus die besluit by ons watter een sal seëvier. Kies ons verkeerd,... Lire la suite
2,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Die Kennis van Goed en Kwaad is die dryfveer van Verlore Gisters. In ons daaglikse keuses berus die besluit by ons watter een sal seëvier. Kies ons verkeerd, wel, dan moet ons die prys betaal. Die vraag is wat sal jy doen om jou kind se nagedagtenis in ere te herstel?Bertha Geldenhuis se lewe het 'n lelike draai gemaak die dag toe sy met Heino Beetge en sy vriende deurmekaar geraak het. Die prys van dié vriendskap het haar alles wat belangrik is gekos.
Wanneer hoop net 'n vae begrip word en vriendskap yler as hoendertande, dan weet jy jou keuse was ? fout. Sou sy die een hand wat wel na haar uitgehou word vat, of sou sy aanhou om die verkeerde besluite te neem? Die besluit van kennis van goed ... of kwaad?Luitenant-Kolonel Hendrik Swanepoel is op die drumpel van aftrede. Sy lewe as oujongkêrel en toegewyde polisieman was vervullend. Maar die dag toe hy Bertha Geldenhuis ontmoet, was sy keuses afgebaken in hoopvolle meetsnoere.
Met die ewige vraag: wat beteken die kennis van goed en kwaad nou eintlik, word hy aangespoor om die antwoord vir Bertha te soek. Wat hy vind is meer as net 'n antwoord. Dit is 'n openbaring wat hom op wye draaie sou vat. Hoop is soms al wat ons het om aan vas te hou ...'n Spannende misterie-novelle.

Caractéristiques

  • Date de parution
    18/11/2023
  • Editeur
    Lynelle Clark
  • ISBN
    978-1-7764392-8-7
  • EAN
    9781776439287
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de Lynelle Clark

The desire to write was a silent wish I rarely talked about, keeping personal journals year after year. In my late forties, I found myself overwhelmed by life's experiences. This became a trigger that launched me into a new season. I have discovered much about myself and explore the many facets of writing, finding my peace within the walls of paper. I am a self-published multi-genre author and write short stories in my native tongue regularly.
I collaborate with co-authors in different projects and find the connection fulfilling and of great value. In my free time, I judge stories, do some beta reading, create new products and YouTube videos, and love to read and leave reviews. Visit my website and subscribe to my quarterly newsletter.

Du même auteur

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

2,99 €