Hoekom Here? - E-book - ePub

Note moyenne 
 Christha Barnard - Hoekom Here?.
N Lewensverrykende, geesvervulde boek. Bevind jy jouself moedeloos, afgemat en keelvol vir die lewe ?HERE, hoekom beantwoord jy nie my gebede nie?Ervaar... Lire la suite
2,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

N Lewensverrykende, geesvervulde boek. Bevind jy jouself moedeloos, afgemat en keelvol vir die lewe ?HERE, hoekom beantwoord jy nie my gebede nie?Ervaar jy God is nie meer daar nie?Beleef God in SY volheid en heerlikheidVind jou lewensversekering in die WoordLeef jou lewe in geestelike oorvloed in volle potensiaal in God se plan vir jou leweStrome van lewende water sal uit jou binneste vloeiSmaak en sien God se goedheid

Caractéristiques

  • Date de parution
    22/10/2023
  • Editeur
  • ISBN
    8201934514
  • EAN
    9798201934514
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      Contenu protégé

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de Christha Barnard

Christha Barnard is gebore en opgegroei in Bethlehem in die Vrystaat, Suid Afrika. Op die ouderdom van vyf jaar is sy gedoop met die Heilige Gees en spreek in tale, waar die Here haar geroep het as 'n profeet vir die nasies. Sy het haar rug op God gedraai en die wêreld gaan dien. Sy het teruggedraai na die Here nadat die bose haar lewe vernietig het. Baie vroue het is in haar bediening bevry en genees deur die Heilige gees van geestelike bindinge en demone.
Sy is die outeur van 3 boeke. Skryf inspirerende liede uit die Woord. Sy het 'n Bachelours Degre in Prophetic Ministry. Geordineer by School of Fire. Christha hou van bergklim, motorfiets ry, perdry en scuba duik. Hoog op in die berge en laag in die see waar sy God se skepping ervaar en beleef.

Du même auteur

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

2,99 €