Bloedspoor - Bloed, #1 - E-book - ePub

Note moyenne 
 Maria Prinsloo - Bloedspoor - Bloed, #1.
Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis Sy verhuis terug na Suid Afrika ná 'n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geëis het Nou woonagtig... Lire la suite
9,49 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis Sy verhuis terug na Suid Afrika ná 'n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geëis het Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant As joernalis word sy eensklaps word by ? moord ingesleep Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie Hoewel Irma alles in haar vermoë doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vinnig donker Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moorde. Ten einde haar eie onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie, maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek voordat dit te laat is? 

Caractéristiques

  • Date de parution
    28/06/2023
  • Editeur
  • Collection
  • ISBN
    978-0-6397-8065-8
  • EAN
    9780639780658
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de Maria Prinsloo

Maria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoë in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Kaap. Sy het twee kinders en vy f kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers. Dis ná hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan.
Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke, is geweld-en moordstories haar eerste keuse.

Du même auteur

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

9,49 €