SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

Tydelik... vir altyd

Par : ADELE REYNDERS
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN8230849025
  • EAN9798230849025
  • Date de parution24/07/2025
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurIndependently Published

Résumé

Die storie:Karlie is vyf en dertig jaar oud en was nog nooit tevore getroud nie. Sy is immuun teen mans, sê sy altyd. Mans crowd haar. Staan in die pad van sekere goeie werke wat sy moet doen. Daar is net een lid van die manlike spesie met wie sy haar woonstelletjie en bed deel en dit is Koning Tutankhamen, die groot goue kat van die plattelandse veeartsprakryk. Tut, of Tuti afgekort. Karlie het hier in die praktyk op die dorpie naby die Wildtuin groot geword.
Van kleins af gehelp om die siek diertjies beter te dokter. Haar ma was 'Annie get your gun' dok Gitte se beste vriendin. (Hulle praat nie juis van haar pa nie. Nog nie.) Na haar ma se dood het sy by dok Gitte aangebly. Haar hoërskooljare was sy meesal in 'n koshuis in 'n meisieskool in Pretoria, waarna sy by Onderstepoort gaan swot het as veearts assistant. En nou is sy terug hier, amper vir altyd al.
Die praktyk het nooit floreer nie, maar dit het altyd gesorg vir brood en botter op die tafel en 'n klein salaris vir die personeel. Maar onverwags word die plek in 'n krisis gedompel toe dok Gitte eergisteroggend inmekaarsak en met 'n ambulans na Pretoria toe geneem is. Karlie weet sy en Sipho sal nie die plek alleen aan die gang kan hou nie. Hy is ook net 'n hulp vir die veearts, soos sy. Maar binne die volgende dag of twee daag daar 'n ridder op 'n raasperd op wat veronderstel om die plek te kom regruk.
Die ridder se naam is Zak Theron en hy is dok Gitte se broerskind, wat ook 'n veearts is. Maar dok Zak verkies om met wilde diere te werk. Hy stel nie belang in tannie Erica se Yorkies se kliertjies en Rosie die kat se snotneusie nie. Dok Zak hou van groter katte as ander mense se geliefde troetelkatte. Hy red leeus uit oorlogsgeteisterde dieretuine en haal strikke van luiperds en tiers se nekke af.
Iewers in ander lande. Daar is geen manier waarop hy hier sal kan aanpas nie. Of sal hy dalk? As die liefde hom inhaal.
Volspoed
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Man in die rolstoel
ADELE REYNDERS
E-book
2,49 €
Beenaf op 'n bussie
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Appels swaai vir 'n veearts
Appels swaai vir 'n veearts
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Volpunte Vrou
Volpunte Vrou
ADELE REYNDERS
E-book
1,49 €
Skaakspel van die Liefde
Skaakspel van die Liefde
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Clarissa 6: Reisjoernaal
Clarissa 6: Reisjoernaal
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Clarissa 4: Loervink
Clarissa 4: Loervink
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Clarissa 2 Blinde Sambok
Clarissa 2 Blinde Sambok
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Blombos Requiem
Blombos Requiem
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Rosevrou
Rosevrou
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Jammer Ma...
Jammer Ma...
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Onwaarskynlike Cupido
Onwaarskynlike Cupido
ADELE REYNDERS
E-book
0,99 €
Vindingryk
Vindingryk
ADELE REYNDERS
E-book
3,99 €
Tilja se reis
Tilja se reis
ADELE REYNDERS, Shirley Robinson
E-book
1,99 €
Neptunus en die Pieaai
Neptunus en die Pieaai
ADELE REYNDERS
E-book
2,49 €