Adele Reynders - Ek is kunstenaar en skrywer. My passie is vir die natuur en ongerepte plekke. Karakters in die boeke het al die lewe gesien en is meesal al deur die meule. Ek glo aan tweede kanse op geluk.
Blombos Requiem
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub protégé est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
- Non compatible avec un achat hors France métropolitaine
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8215909300
- EAN9798215909300
- Date de parution02/01/2026
- Protection num.Adobe DRM
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurWMG Publishing
Résumé
Kevin en Maritza hou saam skool. Sy het nog nie 'n pos vir volgende jaar nie. Maar Kevin is met die goue lepel in die mond gebore. In so mate dat hy dalk instrumenteel kan wees om vir haar 'n pos en 'n blyplek op die skilderagtige dorpie Blombos aan te bied. Daar waar hy die nuwe skoolhoof gaan word. Boonop gaan hulle aanvanklik bure wees wanneer hulle daar kom. Iets waaroorhaar hart dalk vinniger mag klop.
Behalwe dat iemand soos Kevin Taylor beslis nie 'n tweede kyk in haar rigting sal gee nie. Of doen hy dit, omdat hy haar juis begin raaksien het, tussen al die ander vroue wat saam met hulle skoolhou?Blombos is 'n pragtige dorpie en Maritza weet sy kan daar gelukkig wees, maar alles is nie pluis in die skakelhuisie waarin sy gaan woon nie. Hierdie is 'n liefdesverhaal met 'n spannings en spookstorie storielyn.