Adele Reynders - Ek is kunstenaar en skrywer. My passie is vir die natuur en ongerepte plekke. Karakters in die boeke het al die lewe gesien en is meesal al deur die meule. Ek glo aan tweede kanse op geluk.
Jammer Ma...
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub protégé est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
- Non compatible avec un achat hors France métropolitaine
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8233636394
- EAN9798233636394
- Date de parution31/12/2025
- Protection num.Adobe DRM
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurLinda Balsamo
Résumé
Tertius Greyling is 'n geswore alleenloper, al vir jare. Hy word binnekort sestig. Nou trek sy bejaarde ouers wat by sy suster en swaer gewoon het hier by hom in Marlothpark in. Hulle sou aanvanklik net by hom gekuier het, totdat sy beter is, nadadt sy met kanker gediagnoseer is. Toe word sy nie beter nie en sterf. Hy behandel sy ma en stiefpa soos eregaste, staan selfs die hoofslaapkamer aan hulle af.
Maar miskien was sy standaarde van die begin af te hoog vir een mens om te handhaaf, want dit maak hom nogal moeg om aan al Ma se grille en giere te voldoen. Daar is net een ligpunt in 'n donker wêreld en dit is Ma se dokter, Jenny Malherbe. Hy sal sy ma enige tyd dokter toe vat, solank hyo ok net vir dokter Jenny kan sien.'n Komiese storie van ouer mense en liefde op 'n later stadium.