Jean Louise ontmoet die man van haar drome, Christiaan. 'n Beeld van 'n mens. Maar Christiaan het 'n 10punt plan waaraan sy toekomstige vrou moet voldoen en sy druip op elke punt. Gelukkig laat die liefde hom nie voorskryf nie.