Adele Reynders - Ek is kunstenaar en skrywer. My passie is vir die natuur en ongerepte plekke. Karakters in die boeke het al die lewe gesien en is meesal al deur die meule. Ek glo aan tweede kanse op geluk.
Clarissa 6: Reisjoernaal
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8231566921
- EAN9798231566921
- Date de parution04/01/2026
- Protection num.pas de protection
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurWalzone Press
Résumé
Agtergrond: Vir die wat nie na die eerste vyf volledige boeke Clarissa Clairvoyant, of haar korter verhale uit die verlede geluister het nie (Op die youtube kanaal Afrikaanse liefdesverhale en stories / youtube) Clarissa het 'n gawe, 'n sesde sintuig. Mense wat reeds aanbeweeg het, of iewers in limbo vasgekeer sit, maak soms met haar kontak. Of sy sien hulle, hier tussen ons. Dit is dikwels mense met onafgehandelde sake of mense wat onregverdig of onder vreemde omstandighede hulle liggame verlaat het.
Soos Diana Croxley, die vrou in die water wat in Marlothpark verdwyn het. En nou is Clarissa self in die moeilikheid en sy weet dit nog nie. Daardie hou met die klip teen die bokant van haar slaap het meer skade veroorsaak as wat sy haarself kan indink. Daar is een persoon wat haar kan help. Dokter Charl Renard wat 'n breinspesialis is. Intussen het sy 'n reisjoernaal present gekry by iemand wat daar agter op 'n muur gesit het by Charl se nuwe huis in Hectorspruit.
Die reisjoernaal van Katherina Retief, wat in 1918 Parys toe is as agt en twintigjarige om te gaan kuns studeer en nou in 1925 as vier en dertigjarige terugkeer Afrika toe, omdat haar willewragtig van 'n pa, Hermanus Retief van die aardbol af verdwyn het. En sy is die enigste een wat hom wil gaan soek. Die ander het reeds opgegee om hom te vind.