Adele Reynders - Ek is kunstenaar en skrywer. My passie is vir die natuur en ongerepte plekke. Karakters in die boeke het al die lewe gesien en is meesal al deur die meule. Ek glo aan tweede kanse op geluk.
Vindingryk
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub protégé est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
- Non compatible avec un achat hors France métropolitaine
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8233139871
- EAN9798233139871
- Date de parution31/12/2025
- Protection num.Adobe DRM
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurLinda Balsamo
Résumé
Vindingryk is een van die eerste boeke wat ek as elke dag vervolgstorie op die Youtube kanaal Afrikaanse Liefdesverhale en stories voorgelees het. Dit is 'n liefdesverhaal met 'n spannende storielyn van mense wat op 'n plaas saamgegooi word. Dit is Victor en Simone se liefdesverhaal. Hy 'n ontnugterde oud polisieman wat as sekuriteitspersoon op die plaas beland en sy 'n pottebakker wat glo sy kry die geleentheid van 'n leeftyd om met kuns geld te maak.
Maar Tommy Holwage, op wie se grond almal saamgegooi word pak nie alles op 'n eerbare wyse aan nie. Dit kom Victor sommer gou agter. Behalwe dat hy versigtig is om tot gevolgtrekkinge te kom. Hy is afhanklik van die werk. Gaan hy vir altyd 'n blinde oog gooi, of gaan sy gewete een of ander tyd begin inskop.
Maar Tommy Holwage, op wie se grond almal saamgegooi word pak nie alles op 'n eerbare wyse aan nie. Dit kom Victor sommer gou agter. Behalwe dat hy versigtig is om tot gevolgtrekkinge te kom. Hy is afhanklik van die werk. Gaan hy vir altyd 'n blinde oog gooi, of gaan sy gewete een of ander tyd begin inskop.






















