Adele Reynders - Ek is kunstenaar en skrywer. My passie is vir die natuur en ongerepte plekke. Karakters in die boeke het al die lewe gesien en is meesal al deur die meule. Ek glo aan tweede kanse op geluk.
Man in die rolstoel
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8232615208
- EAN9798232615208
- Date de parution26/01/2026
- Protection num.pas de protection
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurDraft2Digital
Résumé
Reon is 'n undercover oud polisieman, met 'n suksesvolle eie onderneming, maar nou is hy op 'n missie wat hom persoonlik raak. Sy peetma is in haar huis vermoor en hy wil weet wie dit gedoen het en hoekom. Hy gebruik haar rolstoel en maak asof hy weerloos is. Gebruik homself as lokaas. Carmen was ook al daar. Sy het haar ouers, haar huwelik en haar menswaardigheidEn die dertienjarige Flippie Badenhorst wat deur 'n wit ouma aangeneem is, ken die einas van ons tyd aan sy eie vel.
Misdaad raak ons almal. Ons nuwe vriende woon almal in dieselfde straat in 'n oënskynlike veilige woonbuurt met 'n valhek by die ingang. Maar miskien bly die misdadigers nader as wat hulle dink. Dalk aan die kant van die valhek. Reon hou dadelik van Carmen, al stel sy oënskynlik glad nie in 'n verhouding met 'n man belang nie. Al het sy 'n deernis vir mense met spesiale uitdagings. Soos iemand wat in 'n rolstoel vasgekluister is.