Nadia Joubert het nodig om te gaan wonde lek. Iewers waar sy niemand ken nie. Die weggesteekte plaas Ingwelala suid van die Krugerwildtuin voel soos die ideale plek. Behalwe dat een van die eienaars Frik heeltemal te mooi is vir sy skoene. En boonop vyf jaar jonger as sy. Miskien moet sy eerder die aandag wat sy later van sy aantreklike oom Dawie Malan kry geniet. Dan is daar natuurlik 'n storie op Ingwelala.
Tussen die rotstekeninge en argeologiese industriekomplekse daar, loop 'n mitiese figuur. Vriendelik of vyandelik? En wat is die storie van 'n tweekopmonster?