Adele Reynders - Ek is kunstenaar en skrywer. My passie is vir die natuur en ongerepte plekke. Karakters in die boeke het al die lewe gesien en is meesal al deur die meule. Ek glo aan tweede kanse op geluk.
Rosevrou
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub protégé est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
- Non compatible avec un achat hors France métropolitaine
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8233757655
- EAN9798233757655
- Date de parution02/01/2026
- Protection num.Adobe DRM
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurLinda Balsamo
Résumé
Niekie Meiring se vennoot laat haar in die steek met 'n projek wat hulle saam daar suid van die Krugerwildtuin sou aanpak. Boonop het hy 'n koper vir hulle besigheid en wil in 'n ander land gaan werk. En reken nou net, sy het gedink hy gaan haar vra om met hom te trou. Toe nie. Haar ontvangs by die Du Preez lodge is nie baie warm nie. Meneer Blignaut, die projekbestuurder het 'n man verwag. Sy kan net raai wat sy reaksie sal wees as die trok boonop haar deel van die Des Art onderneming op die lodge se perseel kom aflaai, want waarheen moet sy anders daarmee gaan.
Die dat sy toe maar huis koop. Ietwat oorhaastig. Maar dit is naby en cheap. Oorkant die straat. Sy kan werk toe stap. Behalwe dat sy net daarna tot haar skok agterkom dat daar iets of iemand saam met haar in die huis is en boonop in die tuin rond dwaal...
Die dat sy toe maar huis koop. Ietwat oorhaastig. Maar dit is naby en cheap. Oorkant die straat. Sy kan werk toe stap. Behalwe dat sy net daarna tot haar skok agterkom dat daar iets of iemand saam met haar in die huis is en boonop in die tuin rond dwaal...






















