Nouveauté

Soveel meer

Par : ADELE REYNDERS
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub protégé est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
  • Non compatible avec un achat hors France métropolitaine
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN8235773585
  • EAN9798235773585
  • Date de parution13/07/2026
  • Protection num.Adobe DRM
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurIoakim Ioakim

Résumé

Soveel meer...  Adele ReyndersSoveel meer is 'n stouterige boek met ouer karakters. Dit speel af by Chrissiesmeer, 'n plek met 'n ryk geskiedenis wat teruggaan na die Anglo boereoorlog en selfs voor dit. Die slag van Chrissiesmeer het daar gebeur... Nou loop daar spoke ook! Ou spoke en nuwes, soos die afkop soldaat en tant Anna wat verdwyn het, haar oorskot waarskynlik iewers in 'n muur ingebou. En die toiingrige donker man met die rafels vir klere en bosvarktande om sy nek, wat verskyn en verdwyn.
Daar is ook 'n baie ou en geskiedkundige begraafplaas. As dit van die heldin in ons storie, Ranata afhang, het daar heelwaarskynlik ook 'n ruimteskip langs die meer op planeet Chrissies geland, lank gelede... of meer onlangs. Chrissiesmeer is ook die woonplek van ons nasionale voël, die blou kraan en sy kroondraende familielid, die Mahem. 'n Wye verskeidenheid van watervoëls en spesies paddas, waarvan party dalk net daar voorkom.
Daar is ook 'n ander rede hoekom ek het die naam Meer gekies het... En dit is omdat ons oor meer gaan skryf as bloot liefde. Twee mense beland op 'n plaas langs die meer. Albei werk en skryf vir Van Rijn Uitgewers, (Een is mede eienaar) maar hulle weet nie van mekaar nie. En hulle gaan beslis nie vir mekaar daarvan vertel nie. Om die waarheid te sê, Hugo en Renata is nie eens van plan om met mekaar kennis te maak, daar waar hulle in 'n afgelee kampie langs die meer beland het nie.
Elkeen is dan juis daar omdat hulle op hulle eie wil wees en nie ander mense wil sien nie. 
Adele Reynders - Ek is kunstenaar en skrywer. My passie is vir die natuur en ongerepte plekke. Karakters in die boeke het al die lewe gesien en is meesal al deur die meule. Ek glo aan tweede kanse op geluk. 
Haar blerrie buurman
ADELE REYNDERS
E-book
2,49 €
Gemmerkat, sy baas
ADELE REYNDERS
E-book
0,99 €
Volspoed
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Man in die rolstoel
Man in die rolstoel
ADELE REYNDERS
E-book
2,49 €
Beenaf op 'n bussie
Beenaf op 'n bussie
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Appels swaai vir 'n veearts
Appels swaai vir 'n veearts
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Volpunte Vrou
Volpunte Vrou
ADELE REYNDERS
E-book
1,49 €
Skaakspel van die Liefde
Skaakspel van die Liefde
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Clarissa 6: Reisjoernaal
Clarissa 6: Reisjoernaal
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Clarissa 4: Loervink
Clarissa 4: Loervink
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Clarissa 2 Blinde Sambok
Clarissa 2 Blinde Sambok
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Blombos Requiem
Blombos Requiem
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Rosevrou
Rosevrou
ADELE REYNDERS
E-book
2,49 €
Vindingryk
Vindingryk
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Jammer Ma...
Jammer Ma...
ADELE REYNDERS
E-book
2,49 €