Adele Reynders - Ek is kunstenaar en skrywer. My passie is vir die natuur en ongerepte plekke. Karakters in die boeke het al die lewe gesien en is meesal al deur die meule. Ek glo aan tweede kanse op geluk.
Henk, man van vele talente
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub protégé est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
- Non compatible avec un achat hors France métropolitaine
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8230445142
- EAN9798230445142
- Date de parution07/11/2025
- Protection num.Adobe DRM
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurIndependently Published
Résumé
Lana Steenekamp koop 'n huis in Marlothpark. Sy wil die lewe rustiger vat. Met minder misdaad te doen he as in die stad, waar haar laptop en rekeneaar alweer onlangs gesteel is. Sy gebruik nou maar haar ex-man se laptop as woordverwerker om aan die werk te bly. Sy skryf vryskut artikels vir vele tydskifte. Sy kan enige plek werk, solank daar internet is. Marlothpark is perfek. En dit is waar sy vir Henk Maritz raakloop.
Nee, nie net raakloop nie. Hy duik oral op waar sy hom nodig kry. Veral to daar skielik 'n ongekende belangstelling in haar ex-man se laptop ontstaan.
Nee, nie net raakloop nie. Hy duik oral op waar sy hom nodig kry. Veral to daar skielik 'n ongekende belangstelling in haar ex-man se laptop ontstaan.























