Adele Reynders - Ek is kunstenaar en skrywer. My passie is vir die natuur en ongerepte plekke. Karakters in die boeke het al die lewe gesien en is meesal al deur die meule. Ek glo aan tweede kanse op geluk.
Die buffelbul van Inyathikhulu
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub protégé est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
- Non compatible avec un achat hors France métropolitaine
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8230304784
- EAN9798230304784
- Date de parution08/08/2025
- Protection num.Adobe DRM
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurIndependently Published
Résumé
Die storie van Lorrie Sullivan en die veearts dokter Luca Willemse. Luca is 'n bietjie van 'n wilde veearts. Hy het 'n draai in 'n hele paar boeke gemaak. Maar hierdie is sy storie. Hy word binnekort vyf en vyftig en hy is 'n geswore alleenloper. Hy het ook nie kinders nie. Sy kinders is die buffeltjies wat hy deur middel van KI maak. Lorrie kom in Suid-Afrika aan om hier te bly. Sy wil weer bande bou met haar pa wat sy jare gelede laas gesien het.
En dan gaan sy 'n youtube kanaal begin om alles wat sy hier sien en beleef af te neem. Om verlief te raak is nie deel van haar beplanning nie.
En dan gaan sy 'n youtube kanaal begin om alles wat sy hier sien en beleef af te neem. Om verlief te raak is nie deel van haar beplanning nie.























