Adele Reynders - Ek is kunstenaar en skrywer. My passie is vir die natuur en ongerepte plekke. Karakters in die boeke het al die lewe gesien en is meesal al deur die meule. Ek glo aan tweede kanse op geluk.
Betowerende nag
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub protégé est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
- Non compatible avec un achat hors France métropolitaine
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8231969265
- EAN9798231969265
- Date de parution24/07/2025
- Protection num.Adobe DRM
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurWalzone Press
Résumé
Laurie Adendorf kan vir die eerste keer haar kwalifikasie gebruik om te werk aan die projek Krokodilman vir eko Afrika se nuwe lodge in die Lebombos. Maar doktor Gus O'Connor die Argeoloog kom bars haar bottel hier in Pretoria. Volgend hom bestaan daar nie iets soos 'n Krokodilman nie. Die geraamte wat hulle in die krokodilvel gekry het, het nou wel hulle verbeelding op hol gejaag en hulle het stories uitgedink daar om die kampvuur.
Want... hulle was onder die prop. Hulle was ge-Olaf Bergh
Want... hulle was onder die prop. Hulle was ge-Olaf Bergh























