Die liefdesverhaal van Natalie Greef en Derek de Vos - Dit gebeur twee jaar na Verdwaalpad na die liefde. Natalie kom werk op Verdwaal. Sy is versot op die bos. Sy leer egter dat alles nie net maanskyn en rosegeur is nie. Daar is wilddiewe en strooptogte. En haar hart dreig ook om uit haar lyf gesteel word. Deur die aantreklike Derek de Vos. Geswore alleenloper...