Milan Roux is 'n baie aantreklike man. Dit sien Amanda Kruger raak die dag waarop hulle mekaar ontmoet het. Maar hoe meer sy met hom te doen kry, hoe minder hou sy van sy persoonlikheid. Vir Milan is Amanda baie mooi en talentvol. Sy is baie goed met die restourasie van ou skilderye. Sy is ook 'gevaarlik' daarmee... Sy weet dit net self nog nie. En sy weet nie dat Milan se skilderye ook op haar esel beland nie.
Daar is baie beter pasmaats op die internet, op 'n afspraakblad. Wat hulle nie weet nie is dat om een of ander rede hulle daar pasmaats is, maar hulle gebruik skuilname en daar blaker hulle alle geheime uit.