SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

ADELE REYNDERS

Dernière sortie

Volspoed

Agtergrond: Dit is die storie van Renier du Plessis 'n jong seun wat van kleins af droom om renjaer te word. Daar is niemand wat bereid is om hom te help nie. Hy sal maar self sy karre moet koop en opbou. Geen hulp van sy pa se kant af nie. Die man haat mos die sport wat Renier gekies het. Buitendien die kind is pas veertien jaar oud en het nog nie eens 'n bestuurderslisensie nie. So waar val hy uit? Die waarheid is, hy bestuur al kar vandat hy agt jaar oud is.
Hy moet! Sy ma wil nie bestuur nie en sy pa kan nie altyd bestuur nie, want hy is soms onder die prop. So as daar iewers gekuier was, of met die middernagkerkdienste oujaarsaand moes Renier die gesin by die huis kry, nog voor hy oor die stuurwiel kon kyk. Kussing, handsakke en baadjies onder die sitvlak. Maar waar die nuwe boek nou meer om die lyf gaan kry, is omdat ek dit ook uit die oogpunt van sy Renier se oom, dokter Christo du Plessis gaan skryf.
Die trauma en noodgevalle dokter wat altyd eerste op elke ongeluk of ongevalle toneel aankom. Wat 'n suksesvolle praktyk opgegee het na sy egskeiding, om in 'n vinnige rooi en wit BMW rondjaag. Die low flying ER dokter van Gat sonder einde. Was hy dalk ook stilletjies 'n Formule een wannabe soos klein Renier, wonder die seun baie dae as hy die saak so staan en bekyk?En dan is daar Rozan Schultz die vrou wat haar man en seun in 'n afgryslike ongeluk verloor het.
As Christo dalk in die boek gaan verlief raak, sal dit op haar wees? Of is daar ander kandidate ook?
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Les livres de ADELE REYNDERS

Medisyneman
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Dag van die reenboogforel
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Romein van die Timbavati
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Henk, man van vele talente
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Verdwaalpad na die liefde
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Liefdesverhale Omnibus 1
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Sien jou weer op Skadureen
ADELE REYNDERS
E-book
2,49 €
E-pos vir my 'n droom
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Beste meneer Kaktus
ADELE REYNDERS
E-book
1,99 €
Tydelik... vir altyd
ADELE REYNDERS
E-book
3,49 €
Wanneer die son weer skyn
ADELE REYNDERS
E-book
2,49 €
Isa se uitdaging
ADELE REYNDERS
E-book
2,49 €
Rondom Middernag
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Dokter Pyn in die
ADELE REYNDERS
E-book
2,99 €
Betowerende nag
ADELE REYNDERS
E-book
2,49 €