SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

Oom Vaaljapie Vertel Vol 1. Oom Vaaljapie vertel....., #1

Par : H. L. van Niekerk
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN8233113215
  • EAN9798233113215
  • Date de parution14/01/2026
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurLinda Balsamo

Résumé

Ontmoet en geniet die gure en ongure karakters van die Bosveld en "lag jou tande op" vir hierdie 34 sprankelende, komiese vertellinge, elkeen gebaseer op 'n ware insident, met ondertone van mampoer, uit die vrugbare pen van H. L. van Niekerk. Oom Vaaljapie woon (amper se ek boer) op die plaas Veldslag, wat reeds drie geslagte in die familie se besit is. Die plaas het vroeër bekend gestaan as Eersterust - miskien omdat die familie die gewoonte het om eers te rus en later te werk - selfs geslagte later. Gedurende die Anglo-Boere-oorlog het 'n paar baie los skote op Eersterust geval en die plaas is terstond herdoop na Veldslag.
 Met sy enigste ryding sy Vaaljapie trekker, is die grootste storieverteller van die Bosveld 'n bekende landmerk in die Bosveld en 'n profeet wat nie in sy eie land geëer word nie. '..totdat die mampoer so laag in sy ou lyf gaan lê dat hy moet plan maak  -  hier is nie 'n boom soos op sy plaas waar hy kan stoom afblaas nie, want dit is wat jy doen as jy mampoer gedrink het.   ' 'Jy het oor 'n gatsometer gery!' 'Is hy dood?' vra ek bekommerd. 'Aan die vrag brandhout en pampoene op die perdekar en die draadhok vol hoenders onder die perdekar kon ons sien dat dominee Leonard bykans klaar was met sy rondtes vir huisbesoek.' 'Die skilder bring 'n esel en 'n palet saam Bosveld toe.
Dat hy op 'n esel sou ry was vir my aanvaarbaar, want dit is al dier wat in die Bosveld sou oorleef. Van die Palet was ek nie so seker nie. Franse honde se hare is te lank en hulle maniertjies en strikdassies net te verfyn vir die Bosveld..' Die Bosveldmanne se toer na die Bybellande onder beskerming van 'n plaaslike dominee het volledigheidshalwe ook 'n besoek aan Sodom en Gomorra ingesluit en menige vrou tuis moes na die toer dinge aanhoor wat sy nog nooit in die Bybel van gelees het nie.
Name soos Can-Can, Follies Bergere en Caberet was vir hulle nuwe Bybelname. Totdat hulle uitgevind het die dominee het die grense van die Heilige Land verskuif tot op die walle van die Seinrivier..' 'Ek het my Sanna-geweer afgestof en saamgesleep na die ding wat hulle 'n sirkus genoem het.  Soos ek verstaan het, was die ding amper 'n stuk Bosveld in 'n groot tent.  '..en baie meer uit die pen van H.
L. van Niekerk
Bushveld Encounters
H. L. van Niekerk
E-book
3,99 €