SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

Kaleidoskoop Gedigte, Lirieke, Toonsettings

Par : H. L. van Niekerk
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN8232996444
  • EAN9798232996444
  • Date de parution03/11/2025
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurDraft2Digital

Résumé

Kaleidoskoop, 'n bundel van Herman van Niekerk se gedigte. lirieke en toonsettings, is sy 22ste gepubliseerde werk. Hy is veral bekend vir die voëlgidse wat hy geskryf het, soos die "SAPPI Voëls van Suid-Afrika", maar ook vanweë sy boeke oor Eugène Marais, komiese vertellinge, Engelse essays en, na jare se navorsing, sy nuwe ontdekkings oor geendefekte wat verantwoordelik is vir die kleure van voëls en selfs mense se oë en velkleur.
Dit het ook daartoe gelei dat hy 'n nuwe teorie oor kleurblindheid kon ontwikkel, wat volgens hom met verdere navorsing daartoe kan lei dat kleurblindheid genees kan word. Verskillende boeke van hom lig hierdie ontdekkings toe. Herman is in Centurion op die walle van die Rietspruit gebore, toe dit nog plaas was. Hy gaan skool in Pretoria en behaal twee grade aan die Universiteit van Pretoria, en later nege verskillende ander kwalifikasies.
Herman is 'n veldmens en 'n groot voorstander van natuurbewaring. Dat hy reeds op 10-jarige ouderdom 'n gedig oor tarentale geskryf het, en sy sewe voëlboeke, waarvan drie in Afrikaans en Engels uitgegee is, getuig daarvan. In die Afrikaanse boeke verskyn verskeie nuwe voëlterme wat hy in Afrikaans geskep het. Hy was ook medewerker vir heelwat ander publikasies, insluitende "J. H. Pierneef. Sy Lewe en sy Werk" van P.
G. Nel. Herman het ook die eerste "Friends" beweging in Suid-Afrika help stig, die "Friends of Nylsvley", en was hulle eerste voorsitter. Hy het 'n groot liefde vir die Waterberge. Herman se loopbaan was hoofsaaklik gewy aan openbare skakeling en bemarking, aanvanklik vir die staat en munisipaliteite, maar later die privaatsektor en sy eie eiendomsagentskap. Skryf is Herman se passie en hy fokus op biografieë en genealogie, (soos sy boek "Eugène Marais Rediscovered" en "Herman Charles Bosman.
Who Fathered me?), komiese kortverhaaltjies, lirieke en musiek toonsettings. Hy was die 49ste komponis wat 'n toonsetting van Eugène Marais se bekende "Winternag" die lig laat sien het. Die leser sal genot, inspirasie en lewenslesse put, uit Herman se dig- en liriekebundel, "Kaleidoskoop".
Bushveld Encounters
H. L. van Niekerk
E-book
3,99 €