SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

Die Eerste van Niekerk aan die Kaap

Par : H. L. van Niekerk
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN8232851484
  • EAN9798232851484
  • Date de parution03/12/2025
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurDraft2Digital

Résumé

Cornelis Gerritz van Nijkercken is die stamvader van Suid-Afrika se Van Niekerks. Die leidrade wat oor sy herkoms opgevolg kon word, was bloot uit Pama en De Villiers se ou geslagregisters van Kaapse families, wat slegs aangedui het dat Cornelis, Dirck en Jacob in 1671 aan die Kaap geland het. Na jarelange ondersoeke deur die skrywer, self 'n lid van hierdie familie, het die soektog momentum gekry met die digitalisering van groot hoeveelhede dokumente in Nederland en in Suid-Afrika.
Nogtans was dit nie maklik om die spore te vind nie. In die Nederlandse genealogie is daar rekords van letterlik baie duisende Gerrit- en Cornelis persone. Daar is ook verwarring aangesien van die eerste Nederlanders wat na die VSA verhuis het, op die skip Die Moesman in 1658, ook Cornelis Gerritz van die Putten omgewing naby Nijkerck was. Dan is daar ook die ingewikkelde Nederlandse ou patronieme stelsel van naamgewing.
'n Vader se seun het meestal dieselfde naam as die vader, maar met 'n z agter vir zoon. As die kind 'n dogter is, is die agtervoegsel dr of x gebruik. Maar die probleem kom in die derde geslag. Jan se seun word Jansz, maar wat word hierdie Janz se seun dan genoem? Die stamvader in Suid-Afrika was Cornelis Gerritz, dus Cornelis, seun van Gerrit afkomstig van Nijkercken. Daar is meer as 13 plekke in Nederland geidentifiseer met die pleknaam Nijkerck, 'n gewilde naam soos nuwe gemeentes gestig en kerke gebou is, waar na Cornelis se voorsate gesoek kon word. Die skrywer het in sy omswerwinge kennis gemaak met Marius van Niekerk in Nederland, ook 'n genealogiese navorser oor die Van Niekerk famile, en met groot toeval is vasgestel dat hulle twee agter-agter-agter kleinneefs is.
Dit het direk daartoe gelei dat die legkaart inmekaar kon pas. Hierdie boek is die eerste wat die korrekte geslagsregister van die Suid-Afrikaanse Van Niekers in Nederland weergee, en selfs baie addisonele inligting soos beroepe en ander inligting van die voorouers beskryf. Dit vertel dan ook die Suid-Afrikaanse stamvader, Cornelis Gerritz van Nijkercken se lewe in Suid-Afrika tot en met sy dood, wat sy deelname aan die Adam Tas Rebellie  insluit. 
Bushveld Encounters
H. L. van Niekerk
E-book
3,99 €