Wat is Liefde?
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN978-1-005-88104-7
- EAN9781005881047
- Date de parution26/01/2021
- Protection num.pas de protection
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurC. C. Chamberlane
Résumé
Nina Is nog jonk maar sy gaan op in die lewe. Met haar bevordering en verhuising na Messina toe verander haar lewe dramaties. Wat is liefde? Hoe gaan sy weet? 'n Dooie hond hang in haar nuwe huis se motorhuis dan wil niemand haar die geskiedenis van die huis vertel nie. Hoekom nie? "n skietvoorval en n mal ou man maak haar onseker of sy in Messina wil bly? Die eienaars van die hotel waar sy eers ingewoon het gee haar baie drama en sy begin dink hulle is almal bietjie getik.
Dan die ongeluk? Sal sy weer herstel? Sal haar lewe weer vorentoe gaan? Gaan sy haar vraag kan antwoord?Wat is liefde?
Dan die ongeluk? Sal sy weer herstel? Sal haar lewe weer vorentoe gaan? Gaan sy haar vraag kan antwoord?Wat is liefde?















