Sê dit beter - Volume 1

Par : Brand Smit
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN978-1-301-08551-4
  • EAN9781301085514
  • Date de parution29/05/2013
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurBluewater

Résumé

So graag soos wat 'n mens wil beweer jy doen 'n projek soos hierdie vir ander mense, moet ek bieg: ek het hierdie boekie in die eerste plek vir myself ontwikkel. Vir maande lank het ek rondgeloop met 'n opgevoude vel A4-papier in my pennesakkie, en elke keer wat ek 'n Afrikaanse woord teëgekom het - in 'n tydskrif, 'n boek, maar meestal op die Internet - wat ek óf nie verstaan nie, óf wat ek bitter weinig hoor maar self graag meer wil gebruik, het ek die woord op my stuk papier geskryf.
Hierdie boekie - tans slegs beskikbaar in digitale formaat - is die resultaat van omtrent die helfte van al die woorde wat ek versamel het. Met 'n lys woorde soos vervat in hierdie boekie gaan dit nie daaroor om slim te klink nie. Dit gaan daaroor om oor die vermoë te beskik om te kan sê wat jy wil sê. Dit gaan daaroor om met selfvertroue uitdrukking te kan gee aan wat jy glo, en voel, en hoop, en dink.
Dit gaan uiteindelik daaroor om te kan sê wat jy wil sê, in volle kleur en nuanse.

The Adult Life
Brand Smit
E-book
6,49 €
Die Volwasse Lewe
Brand Smit
E-book
6,49 €
Solank Jy Staande Bly
Brand Smit
E-book
5,99 €
Tyd Vlieg Nie Regtig Nie
Brand Smit
E-book
4,99 €
Time Doesn't Really Fly
Brand Smit
E-book
4,99 €