Dertien Minute Op 'n Saterdagaand

Par : Brand Smit
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN978-1-4760-3431-7
  • EAN9781476034317
  • Date de parution25/07/2012
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurStorm Books

Résumé

Dertien minute op 'n Saterdagaand - notas, halwe waarhede en enkele insidente"Ek is gebore in die Republiek van Suid-Afrika. Ek verstaan twee van die tale wat gepraat word in die Republiek van Suid-Afrika. Mens kan pekanneut tert koop by die Spar in die Republiek van Suid-Afrika. Mens kan ook Afrikaanse koerante daar koop. Mens het wel 'n kar nodig as jy van Middelburg af Bronkhorstspruit toe wil gaan, of andersom.
Mens het ook 'n kar nodig om ander redes. As 'n man 32 jaar oud is en hy't nie 'n kar nie, sal dit nie 'n verskil maak dat hy sewe jaar in Noordoos-Asië gewoon het, of dat hy gebroke Chinees kan praat, of dat hy 'n twee-in-een boek geskryf het wat 'n anti-glans filter sonder hakies staande kan hou op net die regte hoogte teen 'n rekenaarskerm nie. Al wat saak sal maak, is dat hy nie 'n kar het nie - wat beteken hy's nie veel beter as 'n boemelaar nie."* * * * * * * * * * *As iemand 'n resensie moes skryf oor die boek, sou die persoon gesê het dis sy toeganklikste boek nog, selfs kommersieel bemarkbaar, hoewel steeds nie gerig op die massa-lesersmark nie, en steeds nie bedoel vir kinders nie.

The Adult Life
Brand Smit
E-book
6,49 €
Die Volwasse Lewe
Brand Smit
E-book
6,49 €
Solank Jy Staande Bly
Brand Smit
E-book
5,99 €
Tyd Vlieg Nie Regtig Nie
Brand Smit
E-book
4,99 €
Time Doesn't Really Fly
Brand Smit
E-book
4,99 €
Sê dit beter - Volume 1
Brand Smit
E-book
2,99 €