Roep van die Blou Visarend. Stemme van die Openbaring, #1

Par : Rita Kruger
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN978-1-990987-74-8
  • EAN9781990987748
  • Date de parution06/05/2021
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurRita Kruger

Résumé

'n Aksievolle donker fantasie, ryk aan mitologie met godsdienstige ondertone. Mianda se lewe het vir altyd verander toe sy ses was. Sy is in 524 in Kongo gebore en was gewoond aan gevaar - wilde diere, dodelike insekte, brand gevaar, winter hongersnood, hekse en bose geeste. Niks in vergelyking met die aand toe haar ma 'n leeu doodgemaak het wat hulle aangeval het terwyl hulle geslaap het nie. Die volgende oggend, toe Mianda wakker word, het sy een blou oog.
Blou soos die lug. Blou soos die blou visvanger. Blou soos die gode. Haar ouma het gesê dit is omdat die gode haar aangeraak het. Maar almal het gedink dit is omdat sy vervloek is. Soms het sy met hulle saamgestem, omdat die gode geweier het om haar te antwoord. En moeilikheid het haar soos 'n skaduwee agtervolg. Kan Mianda die verraad en komplotte teen haar gesin oorleef? Of die poging van die vyand om die vervulling van die profesie wat sy nie eens geweet het nie, te voorkom? 
Kersvader Kom Dorp Toe
Rita Kruger
E-book
2,99 €
Diana
Diana. Darling's Daughters
Rita Kruger
E-book
3,99 €
Snapshot Selfies
Snapshot Selfies
Rita Kruger
E-book
0,99 €