Die Rivier. Theronburg Trilogie, #2

Par : Rita Kruger
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN978-1-990987-64-9
  • EAN9781990987649
  • Date de parution06/04/2021
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurRita Kruger

Résumé

Ek is Doris Ellison. Ek het my tuiste in Thompsonville gevind. Nou moet ek dit met familie vul. Liefde. Lag. John. Emma, ??Thomas en Brent, drie kinders wat ons van die duisternis verlos het. Ek is gelukkig. Vervul. Dit is amper te goed om waar te wees. Maar gou is ek knie diep in die water. Hekse oorlog. En ek is reg in die middel. Uit vrees dat ek alles wat ek so pas gevind het gaan verloor, moet ek 'n jarelange euwel beveg.
Ek sal dit doen ook, om diegene vir wie ek lief is te beskerm. Kan ek kop bo water hou terwyl die wêreld om my uitmekaar val? Want hierdie gesin nog in sy babaskoene en beslis nie gereed vir 'n aanval nie. Ek is ten minste vergesel deur goeie hekse terwyl vlugtelinge uit die oorlog skuiling in my nuwe huis kom soek. En omdat ek hulle help, sal hulle my beskerm. Dis tog hoe dinge werk, nie waar nie?Theronburg.
Heksery. Moorde. Offers. Siek kinders. Euwel. Ek staan ??voor kwessies van goed en kwaad, reg en verkeerd, liefde en haat. Sal Theronburg die plek wees waar ek en my gesin kan floreer, of sal ons afgemaai word in hierdie oorlog tussen goed en kwaad?Waarskuwing: hierdie reeks bevat temas van moord, towery en hekse. Geweld word in diepte beskryf. Nie vir sensitiewe lesers nie.
Kersvader Kom Dorp Toe
Rita Kruger
E-book
2,99 €
Diana
Diana. Darling's Daughters
Rita Kruger
E-book
3,99 €
Snapshot Selfies
Snapshot Selfies
Rita Kruger
E-book
0,99 €