Nouveauté

Die Woorde Prinses. Edelweiss, #1954

Par : Rholien Nel
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN8231533398
  • EAN9798231533398
  • Date de parution31/07/2025
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurWalzone Press

Résumé

 Lisa Baumann staan in Edelweiss bekend as "Die Woorde Prinses". Maar in die gange van die meisieskosskool, is sy Mejuffrou Baumann: die juffrou wat altyd op haar pos is, wat altyd daar is om trane af te droog, raad te gee en 'n vriendin te wees vir enige meisie wat een nodig het.   Haar dae is gevul met mense wat haar lewe interessant maak en koers gee. Daar is Daniella, nors en kort van draad, wat haar geduld daagliks tot die uiterste beproef...
wat kan hierdie meisie wegsteek agter die kwaai woorde en norse houdings? Dan is daar ook klein Daniel wat blind is. Hy kan nie sien wie met hom praat of vir hou glimlag nie, maar hy wil net liefde hê, hy wil net vasgehou en vertroos word.   En dan is daar haar pilare-Mamma, haar susters, en Nathan-hulle herinner haar om te bid, om regverdig en liefdevol te wees. Hulle is altyd daar as Lisa hulle nodig het.