- Accueil /
- Rholien Nel
Rholien Nel

Dernière sortie
Die Woorde Prinses
Lisa Baumann staan in Edelweiss bekend as "Die Woorde Prinses". Maar in die gange van die meisieskosskool, is sy Mejuffrou Baumann: die juffrou wat altyd op haar pos is, wat altyd daar is om trane af te droog, raad te gee en 'n vriendin te wees vir enige meisie wat een nodig het. Haar dae is gevul met mense wat haar lewe interessant maak en koers gee. Daar is Daniella, nors en kort van draad, wat haar geduld daagliks tot die uiterste beproef...
wat kan hierdie meisie wegsteek agter die kwaai woorde en norse houdings? Dan is daar ook klein Daniel wat blind is. Hy kan nie sien wie met hom praat of vir hou glimlag nie, maar hy wil net liefde hê, hy wil net vasgehou en vertroos word. En dan is daar haar pilare-Mamma, haar susters, en Nathan-hulle herinner haar om te bid, om regverdig en liefdevol te wees. Hulle is altyd daar as Lisa hulle nodig het.

Les livres de Rholien Nel

5,49 €

6,49 €