SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

Steeds bly die Liefde

Par : Beryl Botman
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN8223463931
  • EAN9798223463931
  • Date de parution03/10/2023
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurDraft2Digital

Résumé

Hierdie verhalende nie-fiktiewe werk vertel die storie van Beryl Botman. Dis 'n opvolg op haar eerste publikasie, Sedert die dood ons skei (2022) waarin sy in gesprek met hom onthul hoe sy die eerste jaar van haar man, Russel Botman se skielike afsterwe ervaar en hanteer. Die daaropvolgende vier jare word in hierdie werk weergegee. Na 'n stormagtige jaar van aanpassing, besluitneming en verandering behoort die daaropvolgende jare baie beter te verloop.
Of is dit te veel gevra? Die verhoudinge met die stief- en skoonfamilie versleg en die kloof raak al dieper. Beryl maak so ver as moontlik seker dat haar besluite en keuses regverdig en redelik is, veral ten opsigte van 'n eiendom in die boedel. Regverdigheid kry 'n regskinkel, tot in die hooggeregshof en haal selfs 'n poniekoerant. Sy gaan egter vasberade voort met die afhandeling van die boedel en die vestiging van haar oorlede man se nagedagtenis, veral aan die Universiteit Stellenbosch.
Die vertelling vind in vier dele plaas wat elkeen 'n jaar na die eerste herdenking van Russel se dood verteenwoordig. Sy rig haar leed, ervaringe, gevoelens en gewaarwordige in die vorm van briewe aan hom. Die temas van verlies, smart en rou word vervleg met vasberadenheid, selfstandige besluitneming en die koester van dít wat vir haar en die verhouding met haar oorlede man belangrik was, asook die skep van nuwe ervaringe en geleenthede op haar reis as weduwee.
Op haar eie, met kinders wat hul vlerke al verder sprei, grafeer sy 'n nuwe lewe, skep sy nuwe moontlikhede, doen nuwe dinge, besoek herinneringsplekke en loop nuwe paaie.
Twee word een
Beryl Botman
E-book
6,99 €
When Two Become One
Beryl Botman
E-book
6,99 €
Still Love Remains
Beryl Botman
E-book
7,99 €