SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

Sketse Uit Die Suid-Afrikaanse Geskiedenis

Par : Dr. Peter Hammond
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN8215161821
  • EAN9798215161821
  • Date de parution20/02/2023
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurWMG Publishing

Résumé

Herdenking van Suid-Afrika se ErfenisOns nuwe boek, Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis bied 'n fassinerende verskeidenheid van onvergeetlikle karakters, dramatiese gebeure en ongelooflike mylpale in die ontwikkeling van hierdie buitengewone land, Suid-Afrika. Skouspelagtige StoriesHierdie boek, sowel as sy oorspronklike Engelse weergawe, Sketches from South African History, bied 'n boeiende kaleidoskoop van karakters aan, sowel as geloofsoortuiging en moed.
Buitengewone wedervaringe en ongelooflikle prestasies, ten spyte van uitdagende gevare en probleme. Buitengewone LeiersProminente persoolikhede, soos die stigter, Jan van Riebeeck, Maria de la Quellerie, die eerste Franse Huguenoot wat in Suid-Afrika aangekom het. Die heldhaftige selfopoffering van Wolraad Woltemade wat die mense gered het wat vasgevang was in die onstuimige storm aan Tafelbaai. Paul Kruger, wie op die ouderdom van elf, reeds as Voortrekker, teen die geweldadige Matabele geveg het in die Slag van Vegkop.
Rolmodelle om te RespekteerDie suksesvolle sendeling, dr. David Livingstone, die beste vriend wat Afrika ooit gehad het, die dinamiese Andrew Murray, Sendeling na die Voortrekkers vir 11 jaar en die mees produktiewe en suksesvolle Suid-Afrikaanse skrywer in die geskiedenis. Beginselvaste politieke leiers, soos Paul Kruger, Marthinus Steyn en James Barry Hertzog. Dapper kommandoes, soos Danie Theron, die stigter van die Verkenningskorps van die Transvaal, Generaal Christian de Wet van die Oranje-Vrystaat en Generaal Koos de la Rey - Die Leeu van die Wes-Transvaal.
Ongelooflike IndividueDie volhardende Engelse vrou, Emily Hobhouse, wie die Britse verskroeide aarde en die konsentrasiekamp beleid ontbloot het, het ook die regering in die die afgrond in gedryf en het gehelp om die verwoestende Anglo-Boereoorlog spoedig tot 'n einde te bring. Die pionier Duitse Sendeling, Carl Hugo Gutsche, wie kerke regdeur die Oos-Kaap opgerig het, het ook die eerste Swart Baptiste Sendeling vir Transkei opgelei.
Ommekeer Gebeurtenisse in GeskiedenisBeslissende gevegte wat die rigting van Suid-Afrika se toekoms bepaal het, soos Vegkop, Bloedrivier, Majuba, Isandlwana en Rorke's Drif. Landmerke en Historiese DorpeWonderlike monumente, soos die eerste monument vir vroue wat ooit opgerig was in die wêreld, die Vrouemonument in Bloemfontein. The inspirerende en asemrowende Voortrekkermonument, asook baie ander, word vertoon in die Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis.
Verskeie historiese dorpe en museums verskyn ook in hierdie 216-bladsy boek, met 228 prente en kaarte.'n Afrika HistorikusDie skrywer, dr. Peter Hammond, is 'n Sendeling en pionier regdeur Afrika en Europa, insluitend die oorloggetuisterde sones van Mosambiek, Angola en Sudan. Hy het skole, mediese klinieke en kerke gestig in hierdie areas. In die laaste 34 jaar het hy getoer en bedien in 36 lande oor 4 kontinente.
Dr. Hammond is the Stigter van Frontline Fellowship, Africa Christian Action, The Reformation Society, Livingstone Fellowship en William Carey Bible Institute. Hy het talle boeke al geskryf, insluitend: The Greatest Century of Missions, The Greatest Century of Reformation, Victorious Christians - Who Changed the World, A Christian History of Africa, Church History Manual, en Faith Under Fire in Sudan.
Die South African History Audio and Data MP3 Boxset wat 20 oudio lesings en 15 PowerPoint aanbiedings van dr. Peter Hammond oor Suid-Afrikaanse Geskiedenis insluit, asook PDF weergawes van die Sketches from South African History boek en die Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis boek. Unieke Suid-Afrikaanse HulpbronneSketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis en Sketches from the South African History is beskikbaar vanaf Christian Liberty Books.
The Kingdom of God
Dr. Peter Hammond
E-book
0,99 €
A Case for Secession
Dr. Peter Hammond
E-book
2,99 €
New Testament Survey
New Testament Survey
Dr. Peter Hammond
E-book
3,49 €
The Old Testament Survey
The Old Testament Survey
Dr. Peter Hammond
E-book
3,49 €
Bybelse Beginsels vir Afrika
Bybelse Beginsels vir Afrika
Dr. Peter Hammond
E-book
2,99 €
Holocaust in Rwanda
Holocaust in Rwanda
Dr. Peter Hammond
E-book
1,99 €
Discipleship Box Set
Discipleship Box Set
Dr. Peter Hammond
E-book
4,49 €
Putting Feet to Your Faith
Putting Feet to Your Faith
Dr. Peter Hammond
E-book
1,99 €
The Pink Agenda - Updated
The Pink Agenda - Updated
Dr. Peter Hammond
E-book
3,49 €