Milly het stil middae en tee op haar ouderdom verwag-nie nog 'n avontuur nie. Maar toe die Cotswold-reën te veel raak, het sy en Reggy Suid Afrika kom verken. Hierdie Humoristiese versameling volg Milly en Reggy van Engeland tot Suid-Afrika . Hulle het Suid Afrika verken vanaf, Kaapstad tot Mphumalanga. Reggy, ñ knorrige ou man se humor het altyd ñ glimlag veroorsaak. Met droë humor en skerp waarneming, bewys hierdie stories dat ouer word nie stagnering is nie, maar eerder avonture wat wag.
Perfekt vir lesers wat senior-fiksie met autentieke karakters, Suid-Afrikaanse geur, en humor wat met 'n glimlag land, liefhet. Avontuur tree nie af nie. Humor ook nie.