B. K.de Beer was 'n boer met heelwat uiteenlopende belangstellings. Sy bekendste boek, "Agter die Magalies" handel oor die geskiedenis van Brits en omstreke. Dit is die eerste keer gepubliseer in 1975 en word nou weer as 'n elektroniese boek uitgegee.
Rookeuwel
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8230231271
- EAN9798230231271
- Date de parution24/02/2025
- Protection num.pas de protection
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurIndependently Published
Résumé
Die rookeuwel is iets wat menigte families raak en baie mense deur diep waters laat gaan. Dit is ironies dat die skrywer self met tabak geboer het en 'n goeie kennis van die industrie gehad het. Hy het lank gesukkel om op te hou rook en toe hy dit uiteindelik reg gekry het, die handleiding geskryf om ander te help. Indien jy ernstig is en werklik gereed is om afstand te doen van die vieslike gewoonte, kan die brosjure jou help.
Gebruik dit as 'n gids en vir ondersteuning wanneer die paadjie steil raak.
Gebruik dit as 'n gids en vir ondersteuning wanneer die paadjie steil raak.




