Nouveauté

Nemesis

Par : François Durand
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN8233902451
  • EAN9798233902451
  • Date de parution26/06/2026
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurLinda Balsamo

Résumé

Die skrywer van Die Menslike Dieretuin, soos gehoor op RSG publiseer sy nuutste boek!Francois Durand praat vroeg in 2026 weer op RSG oor hierdie boeiende onderwerp en jy kan eerstehands in al die kennis deel deur dit in die boek, vars van die pers, te lees. Hierdie boek verskil van ander boeke wat oor die herkoms van die mens en beskawing handel. In daardie boeke lees mens van die opkoms van die mens en hoe, ondanks die amper onoorkomelike uitdagings, die mens nie slegs oorleef het nie, maar tot nóg groter hoogtes kon ontwikkel asof dit die lotsbestemming van die mens was.
Ons oorwinning oor die natuur deur middel van tegnologiese vooruitgang, wat tot die ontstaan van beskawing gelei het, word deur die meeste ander skrywers as iets bewonderenswaardig beskou. In hierdie boek word drie strome van menslike ontwikkeling - biologies, ekologies en tegnologies - saamgeweef. Die paadjie waarlangs die mens ontwikkel het, vanaf ons ontstaan op die Afrika savanna tot die vooraand van die Sesde Uitwissing, word gevolg terwyl die ekologiese gevolge van elke tegnologiese deurbraak, vanaf die ontdekking van steenwerktuie tot by landbou, belig word.
Hierdie boek gaan oor die eerste en die laaste hoofstukke in die verhaal van die mensdom en hoe die hoogtepunt van ons bestaan, naamlik beskawing, wat deur wiskunde, kuns, kultuur, fi losofi e, wetenskap, ekonomie, skrif, argitektuur en ingenieurswese gekenmerk word, ten koste van alles anders was. Ons oorwinning oor die natuur was uiteindelik, onafwendbaar, ook ons ondergang.