SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

Messiaans of Christen, wat is nou eintlik die verskil?

Par : Debbie Claassens
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN8233997013
  • EAN9798233997013
  • Date de parution29/01/2026
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurLinda Balsamo

Résumé

Messiaans of Christen, wat is nou eintlik die verskil?Debbie ClaassensBook Size - 152.4mm x 228.6mmMessiaanse Jode glo in Jesus Christus (Yahshua HaMashiach) as hulle Verlosser en Redder. Vier hulle dan ook Kersfees?Eet hulle nog steeds kosher?Hoekom praat hulle van Pasga en nie Paasfees nie?Dra hulle gewone, kleurvolle klere soos Christene, of dra hulle ook die swart-en-wit uitrustings soos die Ortodokse Jode?Hoekom dra Messiaanse Joodse mans kalotjies (kippah) op hulle hoofde wanneer hulle by die Klaagmuur bid?Wat is die betekenis van die gebedssjaal (tallit), en waarom is dit hoofsaaklik blou en wit van kleur?Indien u nog altyd nuuskierig was en gewonder het, sal hierdie boek baie van u vrae beantwoord.
Hierdie boek is 'n uitnodiging om die rykdom van die Woord en die skatte van Elohim se verbond opnuut te ontdek. Mag elke bladsy jou geloof verdiep en jou vrae beantwoord. Die geheim van die Skrif lê nie net in kennis nie, maar in die ontmoeting met die Lewende Elohim self. Mag jy Hom opnuut vind tussen hierdie bladsye. Debbie Claassens is die trotse mamma van twee kinders, asook ouma van 'n kleinseun en nog 'n pienkvoetjie wat oppad is.
Sy is al vir die afgelope 17 jaar 'n onderwyseres en is in haar element wanneer sy onderrig en met kinders werk. Debbie se liefde vir die Bybel, Hebreeus en die navorsing van Joodse gebruike is haar passie in die lewe. In 2008 het sy 'n persoonlike ontmoeting met Abba Vader gehad, waar Hy Sy hart met haar begin deel het. Sy het egter reeds op sewejarige ouderdom, nadat sy Jesus of Nazareth gekyk het, haar hart en lewe in Jesus Christus se hande geplaas, en toe reeds begin om die Bybel herhaaldelik deur te lees.