Man met die donker bril vlek die ruwe, meedoënlose en patetiese wêreld van die grootstad oop - 'n realiteit wat sekerlik bestaan en wat hier lewend uitgebeeld word. Don. Max. Herklaas. Kitty. Grace . tien besondere mense in 'n rou verhaal oor die drifte, moord en dryfvere van mense in die grootstad.