SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

Lig deur die Krake

Par : Stefan Lessing
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN978-1-386-85870-6
  • EAN9781386858706
  • Date de parution02/12/2020
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurRelay Publishing

Résumé

Lig deur die Krake is 'n Ware Verhaal, my Biografie. Dis deur die krake van ons stukkende lewens wat ons lig weer kan skyn - wanneer 'n lewe uitmekaar val, en oorgebou moet word, kan mens sterker en wyser word vir die lewe wat nog wag om gelewe te word. Na 'n seer egskeiding, en drie jaar later, die tragiese dood van my elfjarige seun, het ek die gevaar gestaan om myself, my naby verhoudinge asook my anker in God, vir goed te verloor.
Soos God, is die lewe ook geen aannemer van die person nie. Almal is ewe waardevol, en ewe mens. Niemand is vrygestel van die gebrokenheid van menswees nie. En soos dinge gebeur het word ons almal geforseer om dit wat ons gedink het ons weet te heroorweeg. Ek het besef hoe min ek verstaan van die groter prentjie, en is opnuut herrinner aan die dinge wat regtig saakmaak. Ek het geleer om meer bewustelik te lewe en te fokus op die dinge wat regtig saakmaak.
Ek is gestroop van soveel pretensies... Ek is gekonfronteer oor my siening van God en my "lewensbeskouing". Ek het geleer van die gevare van veronderstellings, en die belangrikheid van gesonde verhoudinge. As ons aandag gee, en dapper genoeg is om ons foute te erken, en te doen wat ons moet doen - sal ons sterker aan die anderkant uitkom. Ek is so dankbaar om te kan sê:" Ek het."Ons verhaal is ook een van genesing, van opstaan, van tweede kanse.
Van geloof, van teleurstelling, van oorwinning, en van mislukking. Toe ek 'n tweede kans kry, was dit verrassend ongewoon - alles daarvan. Toe ek en my vrou saam die risiko van weer seerkry geneem het, het ons gou besef daar bestaan nie so-iets soos sprokiesverhale nie. Die lewe is moeilik - vir almal, maar om regtig gelukkig te wees is ook moontlik - vir almal. Toe die Mediese wetenskap beweer het dat ons nie kinders kon hê nie, het ons geleer van bid en vertrou en geduldig wees.
Toe die wonderwerk met ons gebeur het, was dit 'n tweeling (seuntjie en 'n dogtertjie), en 5 jaar later nog 'n seuntjie. Elke tree van ons paadjie vorentoe was, en is vandag steeds, wonderlik en ingewikkeld.
The Break of Dawn
Stefan Lessing
E-book
8,99 €