SOLDES
Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*
Kat in die Hoenderhok
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN978-1-386-95942-7
- EAN9781386959427
- Date de parution03/09/2017
- Protection num.pas de protection
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurRelay Publishing
Résumé
Kat in die Hoenderhok lyk op die oog af dalk soos 'n soort outobiografie, maar die skrywer is nie 'n oud-president, -Springbokkaptein of suksesvolle sakeman nie. 'n Outobiografie is dit dus nie. Kat in die Hoenderhok beskou die 'goed' in die goeie ou dae van die vorige politieke bedeling op die keper, aan die hand van 61 ware verhale. Die lewensintriges van die skrywer en sy mense, word bekyk teen die agtergrond van die politieke- en gepaardgaande godsdienstige opvattings van die tyd.
Dis 'n ernstige boek oor 'n ernstige onderwerp, maar volop komiese verligting kom gereeld voor om Kat in die Hoenderhok 'n aangename leeservaring te maak. Lesers wat wel die ou Suid-Afrika beleef het, sal waarskynlik hierdeur geprikkel word om hul eie grootwordstories te herroep. Jonger lesers wat die ou Suid-Afrika misgeloop het, vind dalk hier 'n bietjie stof tot dankbaarheid. Met trots aangebied deur Crystal Lake Uitgewers / Publishing