SOLDES
Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*
Kaptein Kuro Van Mars. Captain Kuro From Mars African Languages, #2
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN978-0-463-28279-3
- EAN9780463282793
- Date de parution25/02/2019
- Protection num.pas de protection
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurBluewater
Résumé
Kaptein Kuro word wakker in haar beskadigde ruimtetuig. Lug het gelek. Daar was geen teken van haar vriend, Jaron nie. Kuro hardloop na die ontsnapping tuig, en stel koers vir aarde.'N uur later, steek Kuro die maan verby. Sy was 'n feelup van Mars, en voel hartseer, asof sy wil huil. Sy was eensaam. Kuro se ontsnapping tuig het onderstebo deur die wolke gekom, en het in 'n boom vas gehaak. Kuro kyk na buite en sien skrikwekkend groot groen dinge wat swaai.
Sy sluk, en maak die deur oop, stadig.'N skepsel skreeu en spring in die lug, maak haar skrik. Die kaketoe lag, "Ek is Fobon. Dit is my boom.""Is 'n boom jou huis?" vra Kuro. Fobon knik. "Jy is nie van hier nie, is jy?""Nee." Sy wys na die lug. Fobon kyk op. "Dis 'n lang pad. Hoe kan jy kaketoe praat?"