SOLDES
Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*
Iemand Red My Lewe Vanaand - ‘N Justice Sekuriteit Kortverhaal. Justice Security, #2
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8223998549
- EAN9798223998549
- Date de parution23/12/2023
- Protection num.pas de protection
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurDraft2Digital
Résumé
'n Dreigende brand noop 'n sekuriteitswag om te kies om óf homself óf 'n vyfjarige kind te red. Hulle staan bekend as die "troepe" - die beamptes in uniform van Justice Sekuriteit. Hulle het nie die gemaklike, hoogs gepubliseerde poste wat die ander personeellede, in gewone kleredrag het nie - hulle is die mense wat in die agtergrond daagliks gesien kan word by banke, kantoorgeboue, en kleinhandelbesighede, waar hulle 'n veilige omgewing vir kliënte en werkers skep.
Gus Brazzle is een van daardie troepe. Hy is aangestel by 'n winkel wat handel in tweedehandse boeke, musiek en flieks. Gus is omtrent aangeheg aan die personeel van die winkel, en dink aan hulle as sy familie. Hy het selfs die bynaam "Teddiebeer" gekry, van die vyfjarige dogter van een van die winkel se personeel. Maar, wanneer 'n ontevrede kliënt, wat voel hy is te na gekom, besluit om wraak te neem, word dinge dodelik.
Gus het 'n keuse om te maak . maar sal hy dit betyds kan maak?