SOLDES
Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*
Geskep vir Meer
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN8233348426
- EAN9798233348426
- Date de parution05/03/2026
- Protection num.pas de protection
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurLinda Balsamo
Résumé
Is jy gemaak vir meer as net bestaan?Daar kom 'n oomblik in elke mens se lewe waar jy besef: Daar móét meer wees. Meer as oorleef. Meer as net deur die dae gaan. Meer as 'n geloof wat oppervlakkig voel. Geskep vir Meer is 'n 40-dae Christelike reis wat jou uitnooi om weer stil te word voor God - om jou hart oop te maak vir 'n ware "change of heart" en jou identiteit in Hom te ontdek. Hierdie boek is vir elkeen wat:.
verlang na 'n dieper verhouding met God. hul roeping wil ontdek. geestelik moeg of droog voel. nuut wil begin en hul geloof wil versterkDeur persoonlike insigte, Skrifwaarhede en praktiese refleksies neem Petra Lötter jou op 'n pad van verdieping, genesing en hernuwing. Dit is nie net 'n boek nie - dit is 'n uitnodiging om jou lewe saam met ons Vader te bou en te ontdek dat jy werklik geskep is vir meer.
Begin vandag jou reis na 'n lewe met doel.