Geestelike Tuinmaak - E-book - ePub

Note moyenne 
 Margaretha Combrinck - Geestelike Tuinmaak.
Ons geestelike lewe is soos 'n tuin: daar's tye van blom, vrugdra maar ook tye van kleurloosheid en blommeprag. Van lewe en dood. Dis 'n deurlopende proses... Lire la suite
6,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Ons geestelike lewe is soos 'n tuin: daar's tye van blom, vrugdra maar ook tye van kleurloosheid en blommeprag. Van lewe en dood. Dis 'n deurlopende proses soos in die natuur wat wissel van seisoene, van plant en skoonmaak. Van onkruid tye wat ons lewens oorneem, maar ook van nuwe begin, van groei en vrugdra. Elke ding in ons tuin leer ons van God en geestelike lesse. Ons gaan deur fases van groei ook in ons geestelike lewe.
Ons het baie geduld en uithouvermoë nodig om tot 'n volwasse boom te groei wat vrug dra. En dis 'n proses wat nie oornag gebeur nie. Loop hand aan hand met God deur jou lewenstuin. Bekyk God se skepping vanuit 'n natuurlike en geestelike perspektief. Ontdek God in jou geestelike tuinmaak. Voed en verryk jou geestelike tuin. Blom en versprei jou lewensgeur. Groei en dra vrug.

Caractéristiques

  • Date de parution
    06/09/2021
  • Editeur
  • ISBN
    8201256562
  • EAN
    9798201256562
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      Contenu protégé

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Du même auteur

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

6,99 €