OFFRE LISEUSES

Une liseuse achetée = une housse offerte* jusqu'au 21 juin

Die Golwe

Par : Jen Minkman
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN978-1-393-92687-0
  • EAN9781393926870
  • Date de parution18/05/2020
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurRelay Publishing

Résumé

My eerste herinnering aan my oupa is van 'n oomblik wat ons gedeel het. Ek sit op sy knie en kyk uit oor die hawe. Oupa rook 'n pyp. "Kyk, Walt, daar is ons skepe. En eendag gaan daar een wat selfs mooier is, op die horison verskyn. 'n Magtige skip wat ons almal gaan kom haal.""Waarheen, Oupa?" vra ek nuuskierig. Hy bly stil. "Niemand weet presies nie, " sê hy uiteindelik. "Maar dit maak nie dat dit minder fantasties is nie.
Eendag gaan daardie skip inkom. En Annabelle sal op die voordek staan met ope arms om ons aanboord te verwelkom."Die godin met die swart hare wat in die wind waai, soos uitgebeeld teen die grootste muur in ons tempel."Hoekom vaar ons nie self na haar toe nie?" wil ek weet."Omdat sy belowe het sy sal kom, " antwoord Oupa. "En ons maak staat op daardie belofte. Dit is net die Ongelowiges wat dink hulle kan alles self doen.
Hulle glo glad nie in die godin nie." Walt woon in Hoophawe, 'n eilandgemeenskap wat hulle vertroue plaas in redding van die anderkant van die see af. Die dorpsmense wag geduldig, bou skepe om uit te vaar om hulle godin te verwelkom, en besoek elke week vroom die tempel. Gruwelstories omtrent die Ongelowiges wat aan die anderkant van Tresco woon, word vertel om hulle kinders bang te maak. Maar alles is nie soos dit lyk nie.
Walt het vrae wat niemand kan beantwoord nie, en wanneer sy beste vriend en neef, Yorrick, in 'n ongeluk sterf, grawe hy dieper om die waarheid uit te vind omtrent die oorsprong van die Hoophawegemeenskap... en die geheime van die tempel. Keer terug na die wêreld van Die Eiland, en ontdek hoe Walt se lewe was voor en nadat hy Leia ontmoet het! 
Onder de roos
Jen Minkman
E-book
5,99 €
Más allá de la Barrera
Más allá de la Barrera
Jen Minkman
E-book
3,49 €
As Profundezas
As Profundezas
Jen Minkman
E-book
4,99 €
La Profundidad
La Profundidad
Jen Minkman
E-book
4,99 €
Recht in het hart
Recht in het hart
Jen Minkman
E-book
4,99 €
Exodus
Exodus
Jen Minkman
E-book
0,99 €
Êxodo
Êxodo
Jen Minkman
E-book
0,99 €
Koning van het Sintelwoud
Koning van het Sintelwoud
Jen Minkman
E-book
3,99 €
Der Junge aus dem Wald
Der Junge aus dem Wald
Jen Minkman
E-book
4,99 €
Sterrenjager
Sterrenjager
Jen Minkman
E-book
6,99 €
Dromen in rood
Dromen in rood
Jen Minkman
E-book
5,99 €
Vagalume
Vagalume
Jen Minkman
E-book
0,99 €
De roep van de raaf
De roep van de raaf
Jen Minkman, Mercy Ngeno
E-book
4,99 €
Mijn hart van ijs
Mijn hart van ijs
Jen Minkman
E-book
5,99 €
时间的阴影
时间的阴影
Jen Minkman
E-book
2,99 €