Die Diepsee
Par :Formats :
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
- Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
- Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
- Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
, qui est-ce ?Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement
Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
- FormatePub
- ISBN978-1-5130-7188-6
- EAN9781513071886
- Date de parution22/06/2015
- Protection num.pas de protection
- Infos supplémentairesepub
- ÉditeurPhantom Fiction
Résumé
"Die wêreld is nimmereindigend. Ek het nooit besef hoe uitgestrek dit is nie - hoe ver en wyd die water om ons eiland gaan nie. Iewers agter in my kop het ek dalk gedink dat daar 'n tweede muur om Tresco is wat die oneindige waters binnehou sodat ons nie almal oor die rant spoel en in die diepsee tuimel nie."Leia en Walt is oppad na die Anderkant, waar die legendariese land, Cornwall, op hulle wag.
Tony, hulle nuwe vriend, het hulle vertel dat al die oorloë van die verlede vergete is en die inwoners van Bodmin en Dartmoor in vrede woon. Die mense kom die leerstellinge van 'n ou godsdiens na wat vergifnis en niegewelddadigheid verkondig. Maar Walt en Leia ontdek baie gou dat selfs 'n vredeliewende, ideale gemeenskap soos hierdie nie volmaak is nie. Op 'n verbode besoek aan Exeter, die ou stad van hulle voorouers, ontdek die twee Eilandbewoners meer van die nuwe wêreld as waarop hulle gereken het.
Donker geheime en diep passies vul hierdie opwindende laaste boek in die Eiland-reeks.