SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

75 Rand

Par : Werner Schmidt
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Disponible dans votre compte client Decitre ou Furet du Nord dès validation de votre commande. Le format ePub est :
  • Compatible avec une lecture sur My Vivlio (smartphone, tablette, ordinateur)
  • Compatible avec une lecture sur liseuses Vivlio
  • Pour les liseuses autres que Vivlio, vous devez utiliser le logiciel Adobe Digital Edition. Non compatible avec la lecture sur les liseuses Kindle, Remarkable et Sony
Logo Vivlio, qui est-ce ?

Notre partenaire de plateforme de lecture numérique où vous retrouverez l'ensemble de vos ebooks gratuitement

Pour en savoir plus sur nos ebooks, consultez notre aide en ligne ici
C'est si simple ! Lisez votre ebook avec l'app Vivlio sur votre tablette, mobile ou ordinateur :
Google PlayApp Store
  • FormatePub
  • ISBN978-1-386-80713-1
  • EAN9781386807131
  • Date de parution13/08/2017
  • Protection num.pas de protection
  • Infos supplémentairesepub
  • ÉditeurRelay Publishing

Résumé

Meer as 7, 500 reeds afgelaai!Waldo Leroux stap deur sy lewe om sy oorlede ma, Anita, te ontmoet en sin te probeer maak uit haar lewensverhaal. Anita het een groot swakheid gehad, wat Waldo se lewe onherroeplik gekleur het, van so vroeg as sy agtste lewensjaar. Stap saam met Waldo op sy emosionele reis: Anita se dramatiese laaste dae. Vier en twintig jaar se saamreis. Sketse van ander soortgelykes op Waldo se pad.
'n Verrassende ontmoeting beskryf die afsluiting, of is dit dalk 'n begin vir Waldo .?Beskikbaar by meeste aanlyn boekwinkels.75 Rand vertoon aangrypende stukke lewensreis, soos vertel deur die seun van 'n vrou. 'n Pragtige, talentvolle vrou, met een groot swakheid. Grafies, self-soekend, emosioneel belaai, humoristies by tye. Die verteller loop deur sy eie lewe om met 'n reis te begin. 'n Sterfte, 'n lewe en interessante ontmoetings met ander alkoholiste en drankgeaffekteerdes open 'n nuwe wêreld vir die leser.
Lang beskrywingDood. Hoekom?Het ek haar .?Dood. Hoekom!Het sy self .?Dood. Hoekom?'n Storie van 'n sterfte, lewe en mense, met ? knerts whisky. Jy word uitgenooi om meegevoer te word op 'n stuk lewensreis, soos beskryf deur die seun van 'n vrou. Onthul as 'n pragtige- en talentvolle argitekstekenaar, kunstenaar, gade en 'n ma van twee. In haar soektog na vrede?, liefde?, is sy gebreek op onheilspellende rotse, vlak onder die oppervlak van 'n goudgeel oseaan, oor drie stormagtige dekades.
Die verhaal ontvou in drie dele:Waldo Leroux begin met 'n helder, emosiebelaaide vertelling van sy ma, Anita, se dood op 27 Desember 1999, asook die maande in aanloop tot en ná afloop van daardie dag. Hierna word die horlosie teruggedraai om 'n selfsoekende en -ondersoekende reis te onderneem deur sy lewe as sy ma se seun. Hy diep kristalhelder herinneringe van pyn en plesier op, van so ver terug as sy voorskoolse jare.
Stap daarna deur sy skool- en vroeë werksjare in aansluiting by die eerste hoofstuk. Laastens deel Waldo sy interessante ontmoetings en verhoudings met sommige alkoholiste en ander dronk mense. Hy sien deur die geraas geskep deur hul mot-om-'n-kers gedragspatrone en ontdek hul doodgewone, beeldskone menslikheid. Die boek sluit af: Waldo ontmoet en groet vir Anita in ? persoonlike brief.
75 Bucks
Werner Schmidt
E-book
6,99 €